Kennisgewing
Indien die inligting van 'n veld nie beskikbaar is nie, vul asseblief die leemte met " NVT "
Moord Grafieke / Statestieke
Hierna volg 'n grafiek van die aantal moordslagoffers per ouderdomsgroep. Let daarop dat die inligting, weens tegniese redes, slegs uit die 759 moorde wat deur PDF berigte bevestig is, saamgestel kon word. Die uitstaande 623 (1382-759) moorde se inligting is nie vir die opstel van die grafiek gebruik nie.
Aanmeldingsvorm
Kliek hier om die aanmeldingsvorm aftelaai

Acrobat Reader sal
benodig word.
As jy dit nie het
nie kan dit
hier afgelaai word.
Of

Vul die aanlynvorm hier in.
Kontak Besonderhede
Telefoonnommer:  0860 104 297
Faksnommer:           0865 369 953
e-posadres:                 inligting@projek2010.co.za

Posadres:          Collinslaan 1241
                               Moregloed
                               Pretoria
                               0186
Donasies
Bank:                      Standard Bank
Rek. Tipe:             Tjek
Rek. No:                 27 124 0490
Takkode:               01 05 45
Verwysing NB!   Projek2010

Donasies vir die instandhouding en verdere ontwikkeling van die tuiste sal waardeer word.
Aantal Besoekers

free counters
Hierna volg 'n grafiek van die aantal moordslagoffers per ouderdomsgroep. Let daarop dat die inligting, weens tegniese redes, slegs uit die 759 moorde wat deur PDF berigte bevestig is, saamgestel kon word. Die uitstaande 623 (1382-759) moorde se inligting is nie vir die opstel van die grafiek gebruik nie.

Van die 759 is 29 se ouderdomme onbekend. Gevolglik word net 730 slagoffers se ouderdomme deur die grafiek verstrek.


Geagte Volksgenote

Hier volg 'n paar insiggewende gegewens soos saamgestel deur Projek 2010 op 24 Junie 2011.

Hierdie gegewens is saamgestel uit die inligting oor moorde wat Projek 2010 tot dusver kon insamel.  Die inligting-insamelingsproses is nog aan die gang en waarskynlik ver van klaar.

Hierdie is dus glad nie al die moorde sedert 1994 nie.  Die ware prentjie sal gevolglik veel erger lyk.

Daar is tans 1382 moorde aangeteken op Projek 2010 se databasis. (24 Junie 2011)  Dit word voortdurend aangevul.

Sowat 759 van hierdie moorde word deur aanlyn koerantberigte ens. in PDF formaat bevestig.



Aantal moorde per jaar:

Dit is gewaagd om afleidings uit tendense wat in dié getalle voorkom te maak.  Die getalle is glad nie volledig nie.  Verder word dit ook al hoe moeiliker om inligting te bekom hoe verder die moord in die verlede plaasgevind het.  Weens die aard van ons bronne sal die moorde, soos wat daar in die jare terugbeweeg word, in 'n al hoe groter mate plaasmoorde verteenwoordig, omdat inligting oor moorde in dorpe/stede skaarser is.

Jaar

Moorde

1994

31

1995

51

1996

35

1997

69

1998

97

1999

60

2000

70

2001

66

2002

81

2003

59

2004

61

2005

58

2006

100

2007

111

2008

108

2009

139

2010

139

2011

47

Totaal:

1382



Besonderhede van moordenaars en medepligtiges:

Volgens inligting is hierdie die besonderhede van diegene wat skuldig bevind is aan moord of medepligtigheid en gevonnis is.  Sien die 152 name en vanne hierna:


 Abel Ramahlaphodi (21)  Kleinbooi Mokhutswani (24) 
 Amos Maxuring Zulu (57)   Lazarus Butshingi (21)
 Andrew Grootboom (20) Leon Mahlaba (24)
 Andries Mahlomola (30) Lesiba Daniel Molokomme (26)
 Ben Mokobe (32) Lesley Manganye (25)
 Ben Ncube (24) Letsoara Ezekiel Sesinyi (24)
 Benjamin Geduld (18) Liberty Marumo (18)
 Bongani Maduna (26) Lucky Mbalati (24)
 Boy-boy Alfred Ntuli Makhele Johnson Thabete (22)
 Brian Ncube (25) Mandla Ntaki (medepligtige)
 Cedric Sithole (27) Massiza Andries Thantsi (48)
 Charles (Fido) Baloyi (21) Mitya Richard Rammutla (30)
 Charles Ndungwane (36) Mkhize Mxoleleni (28)
 Cheslyn Williams Mohlatsi Alfred Matlala (24)
 Clement Boy-Boy Makua (26) Mokhete Mofokeng (36)
 Colin Selemane (19) Mongameli Ndebele (24)
 Collin Selby Monareng (37) Monono Zweni (37)
 Daniël Hoogstander Moses Mkhawane (26)
 Daniel Lekaka (32) Moshe Thamo (27)
 David Busakwe (29) Msiko Malinga (27)
 David Nqomane (31)  Mzurukile Heshula (30)
 David Sakhile Tshabalala (27) Nicholas Ngwenya (21)
 Dawid Masilo (18) Nkosithemba Zanenkosi Ntshaba (18)
 Dlozi Benjamin Mabuza (22) Patric Sithole (36)
 Dumisane Shabangu (37) Percy Chepapa (32)
 Elton Klaasen (31) Percyval Matji (31)
 Ephriam Kheswa (26) Petros Mothebe (28)
 Esaia Mothupi (22) Petrus Sello Matlou (24)
 Fanie Hlongwane (19) Phetoke Cedrick Lebea (28)
 Felakuphi Zondi (22) Piet Mongale (41)
 Frank Masilo (19) Rasta Marawu (44)
 Frans Letshobe (19) Richard Masilo (36)
 Frans Mthabesitha (26)
 Ricky (Slash) Godfrey (20)
 Gim Gcubethu (19) Roysten Saul (20)
 Godfrey Mokoena (19) Samuel Mbobe (34)
 Hendrick Sambo (24) Samuel Olyn (skieter)
 Herbert Ramushu (25)
 Shadrack Langa (26)
 Innocent Manamela (23) Shadrack Showe (34)
 Innocent Skotseni (29) Sibonele Xolani Mpanza (28)
 Isaac Mako (45) Sibusiso Msomi
 Isaac Mokalapa (27) Sibusiso Phakhati (34)
 Jabu Sambo (26) Sibusiso Sokhela (32)
 Jabulanie Leyne (27) Simon Matshwane (20)
 Jack Jankies Simon Metoa (18)
 Jacob Seema (24) Simphiwe Ndlovu (25)
 Jacob Tshepo Dithung (30) Sipho Dube (26) - Skuilnaam: Sipho Mhlangathi (26)
 Jacob Tsoaela (21) Solomon Mpoae (25)
 Jacob Vala-shiya (48) Stanley Mabulana (28)
 Jacques Maringa (medepligtige) Stembiso Mahlaba (23)
 James Lesiba Mokgatla Stephanus Modise (35)
 Jan Seun Letshobe (26) Steve Motsweni Motlou (32)
 Jeffrey Banda Michael Lebogo Tebogo Nakane (34)
 Jeffrey Lottering (27) Teboho Rama-tlapeng (20)
 Johan Dirks (20) Teko Machogo (36)
 Johannes Mogakwe Teleo Valente Matimbe (25)
 Jose George Khoza (39) Thabane Moses Sesinyi (29)
 Joseph Hlongwane (22) Thabang Jane (26)
 Joseph Lechuti (38) Thabiso Moseme (32)
 Joseph Shabalala (24) Thabo Diphoko
 Khabelo (KB) Mokwena (20) Thabo Sempe (23)
 Khetani Nzimande (26) Themba Chirume (20)
 Khumza Khumalo (31) Themba Radebe (44)
 Khwinana Johannes Sebetha (24)                  
 Thembile Pilisi (19)
 Klaas Tsholo Kgafela (45) Thomas Chauke (32)

 Thomas Masilela (19)  Zodwa Ngema (51)
 Thulani Ndlovu (33) Zondi Nkuna (29)
 Tocky Kole (24) Zondi Sibusiso (22)                                                        
 Tsakane Sithole (25) Zweli Mkhize (28)
 Tshediso Meschack Nkomo (26)                     
 
 Tshediso Tshilo (19) 
 Tshidi Soke (18) 
 Tsietsi Ma-sobe (32) 
 Tumelo Mngomezulu (21) 
 Vincent Khubeka (24) 
 Vukile Sinama (20) 
 Willem Boland 
 Willem Talla 
 Willem Vis 
 William Kekana (20) 
 Wonder Mosoane (22) 
 Zethonia Mamphulu (26) 
 Zimoschile Jackson Nelani (44) 

Besonderhede van verdagtes:

Hier volg die besonderhede van diegene wat van bepaalde moorde verdink word.  Die meerderheid is volgens inligting in hegtenis geneem.  Verskeie is waarskynlik skuldig, maar nog nie gevonnis nie.  
Hierna volg 'n lys met 140 name en vanne.


AA TembeNdlandla Baliso (24)
Abraham Makau (25)Nhlanla Happy Radebe (29)
Absolom Masuku (49)Nnyadzeni Rasivhaga (19)
Akhona Inocent Gini (25)Oupa Mohoje (26)
Andile Gumede (27)Patrick Malebo (28)
Andile Njila (32)Paulus Samson Vusimuzi Khumalo (22)
Antonio Ndala (43) (Oud 32 Bataljonlid)Peter Raseboka (31)
Arnold MthethwaPetrus Ndaba (29)
Asser Ndjamba (37)Pistonia Matebula (27)
Aubrey Mahlabe (30)Pule Jacob Mpanyane (22)
Ben Mathosi (20)
Ramdesa Galeni (40)
Bennett Sithole (26)Refrei Mosoane (29)
Bethuel Mulaudzi (19)Rodney Katang Masemola
Bheki Nsibanyoni (30)Rudzani Mufumadi (29)
Bongane Steven Mokoena (19)Rufus Jordaan
Bongani Msomi (18)Samuel Makgetla (26)
Bonginkosi ModaweSamuel Maloka (24)
BrianSamuel Tatenda Sepai (24)
Brighton Mafanedza (26)Sergio Masibela (27)
Carlito Makamisu (26)Simon Lolo
Chris Mahlangu (27)Simphiwe Patrick Joja (24)
Christovao Fresco Ndima (20)Sipho Makila
Damon Pietersen (28)Siuabonga Rexon Ngubane
David Lehaiwa (30)Siyabonga Zanzele
David Matjebedi Mohloana (21)Siyathemba Tshanyela
David Ramoloko (30)Solomon Choma (44)
David SetholeStar (Tuinwerker)
Dawid Mkwanazi (27)Stemmer Boy Mofokeng (22)
Dinis Gentil Nhone (36)Steven Sibeko (28)
Don Mashadi Maloka (46)Steven Sizani Mbonani (38)
Dumisani Ncebesha (20)
Sydney Mhlongo (43)
Edward Phelane (25)
T.E. Tsotso (26)
Edwin Gift Mebe (30)
Takalane Bennet Mu-ngoni (27)
Emmanuel Baros (39) (Oud 32 Bataljonlid)     
Takalani Musetsho (20)
Emmanuel Malebo (38)
Tapa Mopontola Mofokeng (23)
Enoch Masipa
Telleko Sex Seekoei (19)
Ernest Vilakazi (34)
Thabiso Ntwa Ramashia (45)
Frans Magopa (55)
Thabo Errol Mazibuko (25)
Frans Monyamane (32)
Thabo Piet Sekopa (23)
Godfrey Mogashoa
Thanduxolo Mzangwa (37)
HlakJohannes Nathan Mahohoma (31)
Themba Chris Ncala (19)
Immanuel Thabosita (36)
Thembile Ngxowe
Isaac Masutu (24)
Thembiso Skhenjane (23)
Jacob Mogaswane (21)
Themelani Msupa (35)
Jacob Pule (34)
Thobeli Jili (25)
Jerome Pieterse
Thomas Baraza
Johannes Matsimela (22)
Thomas Ramudzuli (40)
Johannes Sebyeng
Thozamile Lungu (31)
Johnson Gita (40)
Thulani George Mahlalela (25)
Joseph Hlongwane (22)
Thumelo Shakes Mo­nakedi
Joseph Khumalo (21)
Tokyo Sexwale
Joseph Malebese (50)
Tshingadzo Jeffery Mudau (34)
Joseph Mapurumela (32)
Tshokolo David Mashinini (22)
Josiah Seshoka (24)
Tshololo Tello Mischach Letala (18)
Josias Mokubedi (35)
Vincent Singo (25)
K.Tom (23)
Vuyile Msaseni
KZ Makwetla
Z. Mrorza28
L. Mribi (25)
Zagaria Maduna (25)
Lawyer Marabe Talane
Zola Lamati (32)
Lazarus Raseroka (19) Paolo Vincence Sibambo (27)
Lesly Asodike (34)
 
Letlhogonolo Sekwakwa (28)
 
Lolo Langa
 
Lucas Machaba
 
Lucky Matebula (19)
 
Lungile Mayo
 
Luyanda Zaza
 
Mafotha Philemon Magabe (50)
 
Manape Phineus Kgoale (38)
 
Marie Daniels (23)
 
Mashudu Libaga (35)
 
Me. Sebongile Mnguni (25)
 
Mike Maluleka (32)
 
Mojalefa Albiner Motloung (32)
 
Mthereke Solomon Sekopa (49)
 
Mtutuzelo Lindani (32)
 
Munto Nkosi (32)
 
Mzamu Ncwana
 
Mzuvukile Qunta (32)
 
Ndikho Mahlathini (33)



Aantal moorde per van:

Van

Aantal moorde

Botha

26

Venter

21

van Zyl

18

van der Merwe

17

Pretorius

16

van Wyk

13

Marais

13

Meyer

13

Potgieter

12

Smith

12

du Plessis

11

Fourie

11

Grobler

11

Viljoen

10

Nel

10

Smit

10

Steyn

10




Aantal moorde per omgewing

Let daarop dat hierdie syfers saamgestel is uit inligting tans op Projek 2010 se databasis. 
Die getalle sluit die moorde in die betrokke dorpe en stede se omliggende gebiede in.
Die werklike syfers sal egter aansienlik hoër wees.


Dorp/Stad+Omgewing

Moorde

Pretoria

146

Johannesburg

55

Cullinan

30

Nelspruit

24

Vereeniging

23

Potgietersrus

18

Vanderbijlpark

17

Rustenburg

16

Krugersdorp

16

Roodepoort

16

Louis Trichardt

15

Muldersdrift

13

Brits

13

Bronkhorstspruit

13

Verwoerdburg

13

Pietersburg

12

Bloemfontein

11




Aantal moorde per provinsie

Provinsie

Moorde

PWV Gebied (Gauteng)

533

Oos-Transvaal (Mpumalanga)

159

Wes-Transvaal (Noord-wes)

151

Noord-Transvaal (Limpopo)

151

Natal

128

Vrystaat

116

Oos-Kaap

64

Wes-Kaap

53

Noord-Kaap

27

Totaal:

1382